Description
Uitgegee deur die skrywer
Eerste uitgawe eerste druk 2010
Sagtebandboek soos nuut maar daar is ‘n handtekening van ‘n vorige eienaar voorin boek en die boek is ook geteken deur die skrywer van die boek.
Illustrasies en voorbladskets deur Fred Mouton een van ons land se voorste illustreerders

