Description
Uitgewer: Nasionale boekhandel Bpk
Datum: Tweede uitgawe, derde druk, 1961?
Toestand: Hardeband sonder stofomslag in puik en stewige toestand, skoolstempel voorin
Sketse uit die Afrikaanse buitelewe. Met oorspronklike tekeninge van H. Ant. Aschenborn en Louis Raemaekers
Laaste eksemplare – boek is skaars.