Sale!

Bloujare se stories / George Weideman

Original price was: R120.00.Current price is: R100.00.

Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word. Skepsels, want dit gaan nie net oor mense nie, maar ook oor diere en plante. En in meer as een verhaal tree die landskap self as byspeler op.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.1088/2012 Category:

Description

Lapa Uitgewers

Eerste druk 2007

Sagtebandboek splinternuut

Omslagfotos: Melita Weideman