Description
Tafelberg
Eerste druk 1963
Hardeband soonder stofomslag, paar pen kodes voorin boek, maar boek is binne mooi en skoon, blaaie lig vergeel
Met tekeninge uit die sketsboek van Francois Krige, kunstenaarbroer van die skrywer Uys Krige.
Omslagskets deur Francois Krige: Die alleenloper