Description
Uitgewer: Skrywer
Eerste uitgawe eerste druk Feb 2019
Sagteband nuut aangekoop
R120.00
Met hierdie publikasie word die feite van die impak van boelie op kinders en jongmense in diepte bespreek. Die definiëring van boelie en die tipiese teikens en kenmerke van kinders en jongmense wat boelie of geboelie is of word, bring die probleem duidelik onder bespreking. Die intensiteit van die probleem word op alle moontlike vlakke uitgelig en tipiese tekens en kenmerke word breedvoerig ondersoek. Daar word in hierdie publikasie ook praktiese pastorale riglyne aangebied om hulp te verleen aan persone wat gekonfronteer word met boelie. Bykomend word ‘n gesin internet Veiligheidskontrak, boelie vraelyste en belangrike webblaaie en kontakgegewens aangebied wat tot groot hulp kan wees vir hulpverleners, ouers, kinders en jongmense. – Dr. Rudy Denton – Noordwes Universiteit.
Out of stock
Uitgewer: Skrywer
Eerste uitgawe eerste druk Feb 2019
Sagteband nuut aangekoop