Description
JP van der Walt en Seun; Eerste druk 1969; Hardeband met mooi stofomslag, klein skeurtjies op rugkant van omslag boek in puik toestand, boek is geteken deur die skrywer
R90.00
Storie van ‘n mak olifant. Die skryfster bedank dr. U. de V. Pienaar, bioloog van Skukuza en die Direkteur van die Nasionale Dieretuin in Pretoria vir waardevolle gegewens in verband met olifante.
Hierdie is ‘n jeugverhaal waar vertel word van Borombo, die olifantjie wat as babatjie grootgemaak word…
Out of stock
JP van der Walt en Seun; Eerste druk 1969; Hardeband met mooi stofomslag, klein skeurtjies op rugkant van omslag boek in puik toestand, boek is geteken deur die skrywer