Die avonture van Tom Sawyer / Mark Twain

R55.00

Klassieke verhaal wat al verskeie kere In Afrikaans vertaal is.

1 in stock

SKU: JEUG.DEB.006/8/4/21 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers,

Eerste uitgawe 1978

Hardebandboek met gekleurde voorblad, vetkolle op eerste binneblad en naam voorin boek, rugkant bietjie losgetrek maar herstel

Oorvertel deur Bert Ferreira,

Illustrasies deur Danie van Niekerk