Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1996
Sagtebandboek in mooi en skoon toestand, stempel van ‘n vorige boekwinkel voorin boek.
Bandontwerp: Malcolm Bates
R100.00
Ontstaan, aard en ontwikkeling van ‘n Ierse verhaal.
Uitgawe van die Middelnederlandse teks Van Sente Brandane volgens die Comburgse handskrif in Afrikaans hertaal en van taalkundige toeligting voorsien deur G.J. de Klerk.
Tesame met “Brandaan” deur D.J. Opperman – ingelei deur H.J. Schutte
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1996
Sagtebandboek in mooi en skoon toestand, stempel van ‘n vorige boekwinkel voorin boek.
Bandontwerp: Malcolm Bates