Briewe aan Philip: Hoe om jou vrou lief te hê /Shedd, Charlie W

R80.00

Opgedra aan Marilyn, ons eerste skoondogter – Philip was nog ‘n baba toe ons vir so iemand begin bid het. En wat ons van hul eerste huweliksjaar gesien het, het ons daarvan oortuig dat God aan gebede gehoor gee.

1ste brief: Neem bevel oor
2de brief: Leer om sag te wees
3de brief: Begin voor die spieël
4debrief: Vra haar om jou te help groei
5de brief: Sewe riglyne vir kommunikasie

En nog vele meer…

 

 

 

 

1 in stock

SKU: GEE.PGK.011/5/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1980

Hardeband met stofomslag boek in puik toestand

Oorspronklike titel: Letters to Philip: on how to treat a woman

Afrikaans deur Rina de Villiers