Lees-en-bid-Bybel / Janice Emmerson

R290.00

‘n Geïllustreerde Bybel vir kinders met ‘n leesstukkie en gebed vir elke dag van die jaar. Pragtige kaarte van die Heilige land in die tyd van Jesus voorin asook een van Die wêreld van die ou Testament.

Elke bladsy bevat een stukkie vir die dag met die skrifteks waaruit die stukkie geneem is, sowel as ‘n gepaste gebed wat aansluit by die stukkie, op die vlak van ‘n kind.

Out of stock

Description

Uitgegee deur North Parade Publishing Engeland

Eerste uitgawe 2016

Dik hardeband boek met pragtige kleurvolle illustrasies. Amper koffietafelgrootte

Geskryf deur Janice Emmerson. Gebede deur Annabelle Hicks

Vertaal deur Esté Botha

Van die terminologie in hierdie vertaling is ontleen aan Die boodskap onder redaksie van Jan van der Watt en Stephan Joubert, 2000

R290

(Hierdie Bybel pas in die A3 grootte sak van Fastway sowel as Pargo.