Description
Nasionale Vrouemonumentkommissie,
Sagteband boek met verweer op hoeke en rugkant en waterskade op onderkant van boek. Plakker oor rugkant en stempel op voorste bladsy. Bindwerk is nie meer stewig nie en sekere bladsy is los,
Tweede Uitgawe

