Description
Uitgegee deur Alice Pitzer
2005
Fotografie deur Mark Thomas
Hardebandboekie in puik toestand
Met fotos van verskeie van Claerhout se beeld
Teks en beelde deur F. Claerhout
R200.00
Beelde is die bloeisels van die lewensboom.
Tweetalige boek met foto en kort inleiding oor Claerhout se lewe en dan ‘n hele aantal foto’s van beeldhouwerke van sy bronsbeelde.
1 in stock
Uitgegee deur Alice Pitzer
2005
Fotografie deur Mark Thomas
Hardebandboekie in puik toestand
Met fotos van verskeie van Claerhout se beeld
Teks en beelde deur F. Claerhout