D.J. Opperman: Dolosgooier van die woord / Saamgestel deur A.P. Grové

R100.00

Saamgestel by geleentheid van die digter se sestigste verjaarsdag op 29 September 1974.

Besprekings oor DJ Opperman se werk uit ‘n swetterjoel bundels en deur ‘n swetterjoel letterkundiges soos G. Dekker, HA Mulder, TT Cloete, FEJ Malherbe, Rob Antonissen, Ernst van Heerden om maar net ‘n paar te noem.

1 in stock

SKU: TAAL.JUN.016/10/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1974

Hardeband met mooi stofomslag

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “D.J. Opperman: Dolosgooier van die woord / Saamgestel deur A.P. Grové”