Description
Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal: ‘n Oorsig van die geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging, opgestel volgens die leerplanne van die verskillende provinsies.
Deur GS en PJ Nienaber
Uitgegee deur Van Schaik
Tiende druk 1967
Sagteband boek, ou skoolboek, stempel voorin en potloodmerke in boek
R40