Daar is ‘n stad, daar is ‘n tempel / Elizha

R150.00

Die skryfster is ‘n wedergebore Christen wat self ‘n pad van emosionele genesing gestap het. SY het skielik op 25jarige ouderdom depressief gegin raak na haar jongste kind se geboorte. Haar pa het selfmoord gepleeg toe sy nog ‘n baba was en gevolglik is sy met endogene depressie gediagnoseer.

Haar soektog na die waarheid begin nadat sy wedergeboorte ervaar het en steeds nie in oorwinning kon kom nie. Sy het geweet dat die antwoorde in die Woord van God moes wees…

Haar gebed is dat hierdie boek sal lig werp op baie vrae wat gevra word.

Out of stock

SKU: CHR.ALG067/15 Category:

Description

Uitgegee deur Elizha Publishing House

2008

Illustrasies deur Annelie Prinsloo

Sagteband nog in goeie toestand, klein skeurtjie op voorblad, vorige eienaar se naam voorin, inhoud nog netjies en stewig.

R150