Daarbo, daaronder Onderstebo / Jeanne Willis & Lydia Monks

R90.00

Oor puberteit, grootword en privaatdele – alles waaroor meeste van ons Suid-Afrikaners nie juis praat nie.

Te skaam om te vra? Moenie bekommerd wees nie! Hulp is byderhand. ‘n Gids propvol inligting en wenke oor jou veranderende liggaam!

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.LIZ.031/10/19 Category:

Description

Lapa

Eerste Afrikaanse uitgawe 2005

Sagteband lang maer boek lyk nog soos nuut

Oorspronklike titel: Bits, boobs en Blobs – 2004

Vertaal in Afrikaans deur Martie Kruger

Illustrasies Lydia Monks