‘n Praktiese gids vir Suid-Afrika: Wenke vir die huis /Phillips, Barty

R90.00

‘n Onmisbare gids met meet as 3000 nuttige wenke en idees om tyd, moeite en geld in die huis te spaar.

Praktiese raad oor feitlik alles – van inkopies en huisskoonmaak tot die versiering en instandhouding van die huis.

Noukeurig gerangskik om naslaan te vergemaklik, en met byna 1000 illustrasies en diagramme toegelig.

Barty Phillips het haar loopbaan begin by die tydskrif Nova voordat sy haar bby Good housekeeping aangesluit het. Daarna het sy vyftien jaar land die huisrubriek van The Observer behartig. Sy is die skrywer van verskeie blitsverkopers.

Ek dink nie hier is enigiets wat jy van ‘n huishouding wil weet, wat NIE in hierdie boek ingesluit is nie.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.EPH.004/8/20 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1990

Toestand: Hardeband boek met gekleurde stofomalg in puik netjiese toetand

Oorspronklike titel: Household hints & tips – 1989

Uit Engels vertaal deur Cecilia van Zyl, Leon van der Vyver en John Bailey