Sale!

Dagboek vir dogters / Nina Smit

R55.00 R50.00

1 in stock

SKU: GEE.REL.0389 Category:

Description

Lux Verbi

Derde druk 1994

Hardeband met skets op voorblad, ongelukkig het ‘n vorige eienaar met ‘n pen klein gaatjies op die voorblad gedruk en ‘n snymerk op voorblad gelaat. daar is ook ‘n penkrapmerk op  eerste bladsy van die boek – verder is boekinhoud silwerskoon en soos nuut. Waarskynlik nooit gebruik nie.