Daniël die blinkende ster uit die nag van die Babiloniese ballingskap /Du Toit, CWM Ds

R80.00

Die boek verklaar in Twaalf preke.

1 in stock

SKU: GEE.ALG.050/9/22 Category:

Description

In Frankfort gedruk

Voorwoord deur ds. J. Rabie – op 6 Augustus 1953

Dun boekie met blaaie wat lig vergeel is en bros is. Boek nog skoon en netjies om te gebruik, voorblad was los en is geheg.