Description
Uitgewer: Miles Kelly Publishing
Datum: 2008
Toestand: Sagteband dun boekie in puik toestand
R45.00
Annika is doodbang om plaas toe te trek – sy moet haar huis in die stad agterlaat en by ‘n gesin gaan bly wat sy skaars ken.
Maar toe sy eers daar is, ontmoet sy vir Danser – ‘n ponie wat haar versoring en liefde nodig het. Met Danser en haar niggie Karlien se hulp, ontdek Annika ‘n talent waarvan sy nooit geweet het nie…
Maar iemand is vasbeslote om die lewe vir haar en Danser moeilik te maak.
Out of stock
Uitgewer: Miles Kelly Publishing
Datum: 2008
Toestand: Sagteband dun boekie in puik toestand