Die aarde is naby / Ludek Pesek

R150.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.VERT.KLE.016/4/8/22 Categories: ,

Description

HAUM

Eerste uitgawe 1975

Hardebandboek met swart omslag en rooi letters, effense wit skaafmerk in wit op swart voorblad, boek nog mooi

Eerste Duitse uitgawe in 1970 gepubliseer onder die titel – Die Erde ist Nah – 1972

Uit Duits vertaal deur Anna Minnaar-Vos

Hierdie boek, Die aarde is naby is in 1971 met die Duitse Jeugboekprys bekroon.