Description
Nasionale Boekhandel
1962
Hardeband sonder omslag in mooi toestand
R60.00
Die dier-tema in die Afrikaanse Prosaletterkunde.
Inhoud:
Inleiding:
A. Die dier in die godsdiens
B. Die dier in die letterkunde
C. Die dierverhaal in Afrikaans
Die vermenslikte dier:
a) Boesman-Dierestories
b) Hottentot-Dierestories
c) bantoe-Dierestories
d) Die demoniese dier
Die realistiese dier:
a) Psigologies uitgebeeld
b) Romanties uitgebeeld
Die dier by die mens
Lys van verhale met die dier as tema
Enkele vertalings in Afrikaans
1 in stock
Nasionale Boekhandel
1962
Hardeband sonder omslag in mooi toestand