Sale!

Voortrekkermense / Gustav S. Preller (Boek in Nederlands)

R450.00

‘n Vijftal oorspronkelike Dokumente oor die Geskiedes van die Voortrek, met aantekeninge en bijlae.

  1. Herinneringe van F.P. van Gass
    2. Herinneringe van J.H. Hatting
    3. Herinneringe van Lourens C. de Klerk
    4. Geskiedenis van die Uijs Kommissie
    5. Losse mededelinge van J.Z. Uijs Bijlae
    6. Opluistering

Out of stock

SKU: GESK.FOR.027/9/22 Category:

Description

De Nationale Pers Beperkt

1920

Hardeband boek oud maar in mooi toestand

‘n Los foto voorin boek met opskrif: ‘n Voortrekker

Hierdie afbeelding is naar ‘n portret van een van die hoekbeelde wat bestem was vir die monument aan pres Kruger van Van Wouw. Al vier bronse wat verskillende tijdperke voorstel, werd tijdens die laaste Vrijheidsoorloge uit Pretoria weggehaal en staan tans in Engeland ergens opgerig.