Sale!

Die Afrikander Broederbond : belewinge van die binnekant / Nico Smith

R120.00 R100.00

Die Afrikaner-Broederbond: belewinge van die binnekant is Dr. Nico Smith se weergawe van sy eie ervarings in die Broederbond oor ? tydperk van tien jaar. Meer nog is dit die verhaal van sy persoonlike reis van een uiterste na die ander: van Stellenbosch en die Broederbond na predikantwees in Mamelodi.

Out of stock

SKU: GESK.LOP.2001/19 Category:

Description

Lapa

Tweede druk 2009

Sagteband met karton versterk en oorgetrek met plastiek