Sale!

Nasionale Kruger Wildtuin: ‘n besoekersgids / LEO Braack

R80.00 R70.00

Nie net ‘n besoekersgids soos die normale nie. Heelwat inligting oor die bome, plante, diere, reptiele, voëllewe en plantegroei van die Nasionale Kruger-Wildtuin.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.LIZ.035/2015 Category:

Description

Struik

Sagteband maar harder as normaal nog mooi meer info as normaalweg oor o.a bome en die ontstaan van wildtuin, effense rimpeling asof dit vog gekry het. Geen vlekke.

1ste uitg 1988