Description
Uitgegee deur Naledi Uitgewers
Afrikaanse teks 2011
Klein sagteband boek
Splinternuut
R60.00
In hierdie klein maar waardevolle boek, verduidelik Pema Chödrön, skrywer van talle topverkopers, in gewone taal hoe ek en jy elke dag die saad van vrede kan saai in alles wat ons doen.
Alle aggressie ontstaan uit verwarring en angs. Die boek leer ons presies hoe om helderheid en vrede binne onsself te ontdek, en hoe om die vrede uit te straal na mense wat naby ons is en, uiteindelik ook na die hele wêreld.
Out of stock
Uitgegee deur Naledi Uitgewers
Afrikaanse teks 2011
Klein sagteband boek
Splinternuut