Die dans van die brein /Grové, Shani

R100.00

Niks kan weerstand bied teen die kragte van die brein nie – dit breek alle grense af, dring deur tot die verste uithoeke en verower alle dinge. So het die Romeinse digter Marcus Manilius reeds in die eerste eeu na Christus geskryt.
In Die dans van die brein neem Shani Grové jou op ‘n avon-tuurlike tog om die wonderbaarlike vermoens van jou brein te ontdek en te ontgin. Daardeur sal jy jou
innerlike self
vrystel en gebalanseerd en kreatief groel.
Die dans van die brein sal jou lewe op dinamiese wyse permanent verander.
Shani Grové se ondervinding van ‘n wye verskeidenheid sielkundige werk strek oor meer as ‘n kwarteeu. Sy het tans
‘n private praktyk en tree landwyd op as openbare spreker.
Sy het twee romans en die hoogs suksesvolle Dankie, brein, wat ook in Engels beskikbaar is as Thank you, brain, gepu-bliseer.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.LIN.016/9/6/24 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1994

Sagteband in puik netjiese toestand