So lyk die weer / WL Hofmeyr

R150.00

Die boek se inhoud lyk so in kort:

Inleiding – Sonskyn en straling
Die weerkaart  – Lugvogtigheid en bewolktheid
Weersverwagting – Reën en ander vorme van neerslag
Lugdruk – Weerkundige apparaat
Wind – Benutting van die weer
Lugtemperatuur – Lys gebesigde weerterme

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.SUR.012/28/3/23 Category: Tags: , , , , ,

Description

Tafelberg-Uitgewers

Eerste uitgawe 1984

Hardebandboek met gekleurde glansvoorblad, naam en adres van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf.