Aartappels (Tienertake) / Welna Ras

R25.00

Inhoud:

‘n Aartappelland in blom (Foto)

Samestelling van die aartappel

Voedselwaarde van die aartappel

Die samestelling van ‘n aartappel (100gram gekook) – hoeveel van elke vitamien

Basiese behoeftes van die mens aan sekere minerale en vitamiene

Kultivars en hul eienskappe

Foto van Up-to-date aartappels en ‘n lang lys van verskillende kultivars in kolomvorm met elke eienskap en nadele ens.

Produksiestreke en seisoene (met kaart)

Bemarking en ekonomiese belangrikheid van die aartappel

Moerproduksie in SA

Die Aartappelraad

Magte en funksies

Bedryfsoorsige en totale produksie

 

1 in stock

SKU: KINDER.NF.COL.035/6/20(SUR) Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum: 1980/1981

Toestand: Dun boekie met effense buigings op hoeke

Reeks: Tienertake T/29