Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1963
Hardebandboek met omslag, stempels en plakkers uitgeskeur voorin boek
Oorspronklike titel: De dijken breken
Afrikaanse vertaling deur Len Strydom
R150.00
Saam met haar vader, ouma en broer, woon Siemetjie op ‘n plasie agter die dyk. Slegs die hoë dykmuur beskerm hulle teen die woedende aanslae van die stormagtige see wat gedurig dreig om die lang wat van hom weggeneem is, te herower.
Steeds bedreig hierdie gevaar die gelukkige lewe van die arbeidsame polderboere.
Wat gebeur wanneer die dyk dan werklik op ‘n koue wintersdag breek, word hier deur Corn Briujn, die bekende Nederlandse jeugskrywer, vertel soos net iemand uit die lae lande self dit kan doen. Dit is ‘n jeugboek wat ‘n onvergeetlike indruk op elke kind sal maak.
1 in stock
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1963
Hardebandboek met omslag, stempels en plakkers uitgeskeur voorin boek
Oorspronklike titel: De dijken breken
Afrikaanse vertaling deur Len Strydom