Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1986
Dun kartonboekie met 8 blaaitjies – watermerk op eerste binneblad
Helderkleurig en ‘n oulike boekie vir kleintjies – die loergaatjie gaan regdeur elke bladsy
Oorspronklike titel: The yellow peephole book – 1986
In Afrikaans vertaal deur Annelie Ferreira
Reeks: Loergaatjie reeks – daar is 4 boekies in die reeks (Geel, rooi, groen en swart)
Baie skaars

