Die gekraakte kalbassie /Strydom, JLC

R60.00

Inhoud:

Vusi kry ‘n opdrag
Vusi help waar hy kan
Dinga voer sy opdrag uit
Tikoloshe besoek ‘n eensame
Verwydering
Vulindlela kies ‘n vrou
Vusi en die veewagters
Tikoloshe help
Vusi maak die hekriem los
Dinga beraam ‘n plan
Ontmoet die wortelmaler
Thembinkosi word “betrap”
Vusi vertrek

 

12 in stock

SKU: FIKSIE.011/27/10/22; STOOR.024/16/2/26 (c) Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

1963

Hardeband boek met verweer op hoeke en kante, rugkant afgeskeur, pen merke op voor en agterblad, pen en stempel op titelblad, hierdie boek was ‘n voorgeskrewe werk in die vroeër jare