Ver wink die Suiderkruis / Irma Joubert

R120.00

Hy’t haar hart leer vlieg, ‘n warm vreugdee diep binne-in haar hart laat oopbreek.

Maar hy’t haar ook vasgeketting. “In die regte lewe is daar nie ‘n ons nie, Kate…” Kate weet dit. Sy is ryk John Woodroffe se dogter, midde-in die wurgende depressie, die armblankes oral, die woedende myners diep in haar pa se goudmyne.

En Bernard Neethling is ‘n mynwerker. Hy pas haar op terwyl sy navorsing onder die armblankes doen. Hul wêrelde is onversoenbaar.  Albei weet dit. Maar hy skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hul liefde te laat blom…

Out of stock

SKU: FIKSIE.GER.002/6/20 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Tweede uitgawe 2008

Toestand: Sagteband, inhoud nog mooi puntjies effens gebuig van lees