Description
Aangebied deur die Nasionale letterkundige museum en navorsingsentrum, Bloemfontein, by geleentheid van die onthulling van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl, gedurende 1975, in medewerking met Shell Suid-Afrika Beperk
Nasionale Boekhandel Perskor
1974
Wit sagteband brosjure met 16 bladsye
Boek is gestaaf met foto’s orals in die brosjure

