Description
Academica
Eerste uitgawe 1978
Dun brosjure met 32 bladsye waarin die boek Die onverdeelde uur deur Anna M. Louw ontleed word
Sagteband in mooi toestand, naam van ‘n vorige eienaar voorin boek, kleeflintmerke op voorste en agterste binneblaaie

