Die groot boek oor ons Dieremaats

R140.00

Die Groot boek oor ons Dieremaats, met sy pragtige tekeninge deur die wêreldberoemde boekillustreerder Janusz Grabianski, bevat die werk van die beste oorsese en Suid-Afrikaanse skrywers oor die vriendskap tussen mens en dier. Skrywers soos Langenhoven, Johanna Spyri, Eugene Marais, MER, Joy Adamson, Selma Lagerlof, Boerneef, Jochem van Bruggen en Konrad Lorenz.

Out of stock

SKU: KIN.PTO.002/10/22 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Tweede druk 1970

Toestand: Hardeband met stofomslag nog in netjiese toestand, boekblaaie voel nog styf

Illustrasies: Janusz Grabianski

Verskillende bydraes van CJ Langenhoven, Jochem van Bruggen, MER, Boerneef, Eugene N. Marais en baie ander