Die groot spore / Ragnhild Scamell

R75.00

Die groot spore is die aangewese boek vir kinders met onnodige vrese.

Vark en Bok en Gans raak heeltemal op loop, want iewers buite sluip glo ‘n verskriklike ondier rond. Daar is groot konsternasie – tot koelkop Kat die ding mooi uit die boom bekyk…

Out of stock

SKU: KIN.LOU.004/8/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1997

Groot sagtebandboek met mooi gekleurde voorblad, boek  nog skoon en mooi, klein skeurtjie op titelblad herstel en puntjies van die boek is gebuig soos dit met sagteband maar gaan.

Oorspronklike titel: The big prints – 1996

Vertaal in Afrikaans deur Linda Rode