Description
John Malherbe Edms Beperk
Tweede druk 1964
Oorspronklike titel: Jamie’s Discovery – 1963
Hardebandboek met goudgeel omslag, klein skeur aan die bokant van die omslag. Behalwe vir ‘n bruin vlek aan die papierkant van die boek, en op ‘n paar plekke bruin vatmerke, is die boek feitlik nuut en voel of dit min gelees is
Pragtige swart en wit illustrasies deur Geraldine Spence

