Description
Geskryf deur Maritha Snyman
Perskor Uitgewers
1997
Sagteband boek toon heelwat verweer, rugkant geplak en boekvoorblad vol fyn kreukelmerkies van gebruik, boek binne op twee plekke geplak met sellotape. Inhoud nou skoon. Agterkant is ‘n stukkie van die rug se kleur afgetrek toe ‘n plakker verwyder is.
Omslag: Douw van Heerden
Reeks: Reënboogrant Die maats nr. 5

