Description
Human & Rousseau
Vierde druk 1990
Sagtebandboek oorgetrek in mooi toestand, blaaie is vergeel
Illustrasies: Leigh Voigt
Oorspronklike titel: Shadow of the Wild hare – 1986
Vertaal in Afrikaans deur Dorothea Krige
R150.00
“Jy kan vergeet om hom mak te maak. Hy’s te wild.” Gou-gou leer Riekie en Buks – en Willie ook – dat die snaakse Jakoba Pandoer reg is oor die doekvoet, die seldsame diertjie wat Riekie van die jakkalsvanger gered het. En haar kommer oor die spesiale haas laat Riekie allerhande ongewone avonture beleef.
Die Doekvoet sonder skadu, speel af op ‘n plaas in Oos-Kaapland, en word vertel met besondere betowering en opwinding wat Margurite Poland aan ‘n verhaal kan verleen. Die doekvoetjie of oewerkonyn, waaroor die verhaal gaan, is een van die mins bekende en mees bedreigde soogdiere in Suid-Afrika. Die boek is pragtig geillustreer deur Leigh Voigt.
1 in stock
Human & Rousseau
Vierde druk 1990
Sagtebandboek oorgetrek in mooi toestand, blaaie is vergeel
Illustrasies: Leigh Voigt
Oorspronklike titel: Shadow of the Wild hare – 1986
Vertaal in Afrikaans deur Dorothea Krige