Description
Nasionale Boekhandel
1965
Hardeband met stofomslag boek in puik toestand
R90.00
Uitgegee by geleentheid van die 50ste bestaan van die Hertzogprys van die SA Akademie vir Wetenskap en kuns.
Inhoud:
Ontstaan van die Hertzogprys
Prosedure
Bekronings met swart en wit fotos van die pryswenners
Kritiek en polemiek
Bylae (Skematiese beeld van die Hertzogprys)
1 in stock
Nasionale Boekhandel
1965
Hardeband met stofomslag boek in puik toestand