Sale!

Ken jou kind / dr. Miriam Stoppard

R90.00 R30.00

Ontdek en ontwikkel jou kind se volle potensiaal.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.EPH.005/8/20 Category:

Description

Struik

Herdruk 2005

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, vuil merk en plakker verwyder op binneblad, boekinhoud is nog soos nuut -ongelukkig is 3 binnebladsye uitgeskeur en maak dit die boek baie minder werd. Die boek het egter 191 bladsye dus nog baie blaaie wat die moeite werd is.