Die huis van St Germain /Steyn, Elmar

R100.00

Soos ‘n smarag lê die groen eiland daar, skiet Madagaskar uit die blou see op. Dis ‘n pragtige eiland – maar die hoofkwartier van seerowers.

In hieride seerowersnes word ‘n vreemde groepie mense saamgegooi: Die rowerkaptein Der Alte, die dwergedelman Etienne, die sluwe Yves Montpatre, die skone vrou Francine en die vreemdeling uit Djakarta wat stry om die eer van die St. Germains.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CON.055/5/24; FIKSIE.SUR.008/7/3/22; FIKSIE.DON.014/20/7/23 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe, eerste druk 1982

Hardebandboek met mooi stofomslag, ongelukkig met ‘n skeur op voorblad se omslag