Die inwoning: satan word mens / Tim Lahaye en Jerry B. Jenkins

R80.00

Die inwoning is die sewende boek in die voortgesette drama van hulle wat agterbly na die Wegraping. Nieu-Babilon, spogsetel van die wereldgemeenskap, is die speelveld van die grootste roubeklag ooit oor die heengaan van ‘n gevierde leier, te wete Sy Eksellenise opperpotentaat Nicolae Caprathia.

Leon Fortunato doen sy bes om die skare te oortuig van sy potensiaal as opvolger van Carpathia.

Gebrankmerk as verdagte lewe Rayfor voortdurend in vrees. Is hy inderdaade skuldig aan ‘n daad wat deur die hele wêreld as laakbaar beskou word?

Die sewe jaar van Verdrukking het die halfpadmerk bereik. Daagliks verdiep die Mag se vrese dat die WG hulle skuiling sal ontdek. Wat is hulle kanse op oorlewing terwyl die WG-net al nouer om hulle gespan word?

Out of stock

SKU: GEE.MIC.001/2/19 Category:

Description

Uitgewer: CUM

Datum: Eerste uitgawe 2000

Toestand:  Sagteband in redelike toestand eerste titelblad op binneblad vasgeplak

Vertaal: Deur Monica de Vries

Oorspronklike titel: The Indwelling

Reeks: Hulle wat agterbly nr. 7