Description
Tafelberg
Eerste druk – 1990
Hardeband boek in uitstekende toestand, soos nuut
R80.00
‘n Man kom na ‘n weduwee se plaas om ‘n hond te skiet wat haar vee vang. In sy notaboek skryf hy ‘n verhaal neer waarin Lenka (hy self?) sy jeugjare herleef, veral die keer toe ‘n jakkalsjagter op sy pa se plaas ‘n jakkals moes km opspoor en doodmaak.
Maar sy verlies is nie net ‘n verlore jeug nie. Heel vroeg word dit duidelik dat hy ook ‘n verlore huwelik het, en dat hy hom in ‘n wêreld bevind waarin hy as buitestaander desperaat maar vergeefs probeer ontsnap aan die eensaamheid …
Out of stock
Tafelberg
Eerste druk – 1990
Hardeband boek in uitstekende toestand, soos nuut