Description
Human & Rousseau
Tiende uitgawe eerste druk 2004
Sagteband met gekleurde glansvoorblad boek nog in puik toestand, puntjies van voorblad effens gebuig
Reeks: Maasdorpreeks nr 2.
R110.00
Die jongste meisie van Maasdorpskool is die tweede titel in die gewilde Maasdorpreeks. Na n opwindende kwartaal van kattekwaad, middernagfeeste, Elsabe se ongelooflike transformasie, sportwedstryde en Kobie se debuut as konsertpianiste, keer die meisies van Maasdorp terug na die bekende kosskool. Maasdorp maak ook kennis met Breggie Landsberg – op negjaar die skool se jongste leerder. Gou wys Breggie dat sy nie net die skool se jongste leerde is nie, maar ook die stoutste. En selfs Kobie wonder of die skool gaan bly staan!
Out of stock
Human & Rousseau
Tiende uitgawe eerste druk 2004
Sagteband met gekleurde glansvoorblad boek nog in puik toestand, puntjies van voorblad effens gebuig
Reeks: Maasdorpreeks nr 2.