Die kaapse kombuis / Mary Alexander Cook

R120.00

‘n Beskrywing van sy ligging, uitleg en toebehore (Africana) Met pragtige swart en wit fotos vanuit die outydse kombuise van destyds. Sonder die boek sou die deel van ons verlede verlore gewees het, aangesien baie van die implemente en meubels nie meer vandag sommer in elke huis gesien word nie.

1 in stock

SKU: NIF.LW.1060/2013 Category:

Description

Stellenbosch Museum

Hardeband met s.o. vorige eienaar boodskap voorin,

met pen geskryf by sekere van die fotos, 19??

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die kaapse kombuis / Mary Alexander Cook”