Die kaskenades van Jakkals en Wolf / Leon Rousseau

R100.00

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie pragboek kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in prettige, klassiek storeis soos :
* Jakkals en wold en die bottervat
* Jakkals en Wolf vang vis
* Wolf word Jakkals se ryperd
* Jakkals en Wolf en die rondekopdier

 

 

 

Out of stock

SKU: KIN.DON.005/5/19 Category:

Description

Lapa

Derde druk 2013

Sagteband in A4 grootte in mooi toestand, puntjies van voorblad toon effe verweer

Illustrasies Johann Strauss

CD ingesluit

(Hierdie boek is uitgegee om saam te val met Leon Rouseau se tagtigste verjaarsdag op 5 Maart 2011.)