Die kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde kerk /Sadler, THN Dr

R45.00

Waar Christus gedien en gehoorsaam word, is daar orde. Die doel van ons Kerkorde is dan ook om ons kerkwees in te rig in gehoorsaamheid aan Christus. Hy is die Hoof van die kerk. As sondige mense neig ons maar altyd weer om ons eie gesag in die kerk af te dwing. Dan regeer nie Christus nie maar  die mens. Om ruimte te laat vir die regering van Christus in die kerk, moet die kerkordelike bepalinge altyd so min moontlik wees.

1 in stock

SKU: GEE.707/2012; Category:

Description

Uitgewer: NG Kerkboekhandel

Datum: Eerste uitgawe, tweede druk 1991

Toestand: Sagteband met verweer op rante van boekie met 91 bladsye