Description
Uitgegee deur die skrywer
ISBN0-620-29150-8
Junie 2019
Sagteband met gekleurde glansvoorblad nuut aangekoop
R100.00
Daarom gaan My volk in ballingskap, weens ‘n gebrek aan kennis en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van die dors.” Jes. 5:13
Die finansiële sisteme het ons almal ingesluit die afgelope 200 jaar en ons afhanklikheid van God het omgeswaai na ‘n afgod van sukses, ‘n gejaagde wêreld waarin elkeen sy eie koninkrykie bou.
God laat egter Satan (die verwoester) teo om al daardie sekurieteite te verwoes, sodat ons kan terugkeer na die Ware Rots, Jesus Christus!
Mag hierdie boek finansiële bevryding vir u bring rondom alle aspekte van u finansies, gebaseer op die Waarheid, wat u sal vrymaak!
5 in stock
Uitgegee deur die skrywer
ISBN0-620-29150-8
Junie 2019
Sagteband met gekleurde glansvoorblad nuut aangekoop